Disney vra om verskoning – glo nie “woke” genoeg, sal meer LGBTQA+ inhoud verskaf
Disney glo nie woke genoeg nie, sal meer LGBTQA+ inhoud verskaf
Disney glo nie woke genoeg nie, sal meer LGBTQA+ inhoud verskaf
Greg Hunt se persverklaring stel dit duidelik dat diegene wat nie die eksperimentele COVID inenting ontvang het nie, nie die land sal kan verlaat nie.
Hierdie videos lê ‘n goeie basis vir die beginsels van ekonomie en geld. Dit lê beginsels neer wat in die breë in die Skrif terug gevind word. Kyk hier >
Ons staar ‘n verandering in die gesig van ‘n geldstandaard wat suiwer finansieel van aard is om kommoditeits gebaseerd te word. Lees meer >
Tegnologie kan so maklik deur ons misbruik word, en skade veroorsaak in ons verhouding tot God en ons naaste, veral ons gesinslewens. Ons moet as gelowiges daarteen waak dat die … Read more
Die verskil tussen skeepsvaart kaarte en die ware groottes. Mercantor se kaarte is vandag nog betroubaar vir skeepsvaart navigasie.
Bestanddele: 10 koppies nutty wheat 1 koppie bruinsuiker 4 teelepels koeksoda 1 eetlepel sout 750 g margarien 3½ koppies karringmelk 2 koppies koue water Metode: Voorverhit die oond tot 200°C … Read more
Dr. Hennie se bekendstelling: “Al 11 my YouTube-video’s oor die Bybel/wetenskap/skepping/evolusie is nou gelaai op YouTube. As dit sou lei tot ‘n beter begrip en glo van die Bybel as … Read more
Pfizer inenting: Baie Nieu-Seelanders is nou sieklik en is dus onsteld. Hulle weier om verder stil te bly. Genoeg is genoeg.
Dieselfde Een wat Hagar in Genesis 16 by die fontein in die woestyn gevind het is dieselfde Een wat die Samaritaanse vrou by die fontein gekry het in Johannes 4.