Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Nuus: Buiteland

Buitelandse nuus

Perspektief op die Rusland-Oekraïne Oorlog

December 20, 2023 by Gerdus Human

Na amper twee jaar en baie lewensverliese is daar baie vrae. Wat is die rede vir die oorlog, hoekom is en was dit nodig? Met nuwe konflik op vele fronte … Read more

Categories Nuus: Buiteland, Perspektief Tags Oekraïne, Oorlog, Propaganda, Regering, Rusland, Staatisme

Boeke is beter as digitaal

December 18, 2023 by Veritas Media

Dit wat klassieke opvoeders al lank weet en bevorder, word nou ook deur ‘n onlangse studie bevestig. Die Universiteit van Valencia se navorsing het meer as 450 000 deelnemers gehad. … Read more

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: Plaaslik, Perspektief Tags Boeke, Lees, Leesbegrip, Opvoeding

Finland: Päivi Räsänen onskuldig bevind

November 16, 2023November 15, 2023 by Veritas Media

Räsänen was al sedert 2004 in ‘n onregmatige hofstryd verwikkel omdat sy standpunt ingeneem het teen sodomie. Die goeie nuus is dat sy nou ook by die appèlhof in Helsinki … Read more

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: Kerklik: Buiteland Tags Geslagsverwarring, Vervolging, Vryheid

Daar is nie ‘n klimaatskrisis nie

September 12, 2023 by Veritas Media

1600 kenners uit 59 lande stem saam. “Net Zero” beteken “zero” lewe. Al die propaganda oor klimaatsverandering is buitensporig en onwetenskaplik. So loop marxistiese sosiale geregtigheid en marxistiese klimaatsgeregtigheid hand … Read more

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: Plaaslik Tags Klimaatsagenda, Klimaatsverandering

Finland: Päivi Räsänen weer in hof oor sy Bybel aanhaal

September 1, 2023 by Veritas Media

‘n Jaar gelede was sy vrygespreek maar die aanklaer het ge-appelleer. In 2004 het sy ‘n pamflet uitgereik met die volgende titel: “Male and Female He created them. Homosexual relationships … Read more

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: Kerklik: Buiteland Tags Geslagsverwarring, Vervolging, Vryheid

Uganda se anti-sodomie akte treë in werking

August 31, 2023 by Veritas Media

President Museveni het die akte op 26 Mei 2023 afgeteken. Die gevolg is dat daar twee gevalle van gepaste regsvervolging tans in die stelsel is. Die akte is beskikbaar hier>

Categories Nuus: Buiteland Tags Christelike Nasionalisme, Christelike wette, Regering

Geboortesyfers in Australië daal drasties

July 18, 2023 by Veritas Media

Die geboortesyfer is tans 1.7 – wat onder die 2.1 is wat nodig is vir ‘n stabiele bevolking.

Categories Nuus: Buiteland Tags Geboortesyfer

Veiligheid trotseer vryheid?

July 12, 2023 by Gerdus Human

In die naam van veiligheid kan baie misdrywe valslik geregverdig word. Die gevalle wêreld se definisie van vryheid is egter niks anders as ‘n vorm van onregmatige slawerny nie. Daar … Read more

Categories Nuus: Buiteland, Perspektief Tags Onregmatige wette, Veiligheid, Vryheid

Bud Light tanks, gets replaced by Modelo as America’s top-selling beer

June 15, 2023 by Veritas Media

“While Bud Light’s failed marketing campaign that celebrated trans influencer Dylan Mulvaney’s “356 days of girlhood” tanked its sales, Williams said that Modelo’s rise to the top contributed to multiple … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Get woke go broke, Propaganda, Woke invloede

Liberty Versus Power

May 27, 2023 by Veritas Media

Every day that goes by we are seeing an America we don’t recognize. But is there a point where it could go too far? Of course. Nowhere is it prophesied … Read more

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: Kerklik: Buiteland, Nuus: Kerklik: Plaaslik Tags Kultuur, Mag, Tien Gebooie, Vryheid, VSA
Older posts
Page1 Page2 … Page10 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress