Gereformeerde Kerke en Volke
“Twee volke wat tydens die Reformasie reeds bestaan het, het veral oorweldigend Gereformeerd geword met ’n kenmerkende kultuur-deurweking daarby. Dit is die volke van Nederland en Skotland. Weliswaar was daar … Read more
Algemene wêreldgeskiedenis
“Twee volke wat tydens die Reformasie reeds bestaan het, het veral oorweldigend Gereformeerd geword met ’n kenmerkende kultuur-deurweking daarby. Dit is die volke van Nederland en Skotland. Weliswaar was daar … Read more
“Wêreldwyd word op 24 Augustus, Hugenotedag gevier, maar dit is die moeite werd om eers vir ʼn oomblik stil te staan by byname en die oorsprong van die naam Hugenoot….Die … Read more
“Maar daar was ‘n ander dag daarna, ‘n nuwe eerste dag, toe ‘n Man sy voete gevind het in ‘n tuin en kon terugkyk na ‘n donker graf, sy eie graf. Hy … Read more
In die suide van Frankryk is daar ʼn stad met die naam Oranje (in Frans: Orange, uitgespreek Orahnz). Hier het die vroeë Christelike Kerk in die sesde eeu na Christus, … Read more
Die meerderheid Westminster-Gereformeerde (Presbiteriaanse) Kerkverbande gebruik die Brandende Bos as embleem. Uitsonderlik onder Dordts-Gereformeerde Kerkverbande, gebruik ook die Christelike Gereformeerde Kerke in Nederland, en sy dogterverband in Kanada, die Vrye … Read more
In die VSA, het ‘n hof onlangs bevind dat die CDC se masker mandaat onwettig is. Die hof is natuurlik reg, maar Fauci is verras en teleurgesteld.
Hoe is die pandemies in die verlede geeindig? Hoe was die pokke pandemie van 1885 die hok geslaan? Was dit deur inentings? https://amidwesterndoctor.substack.com/p/the-smallpox-pandemic-response-as
Baie mense sit verwonderd oor wat gebeur het tydens die 2de wêreldoorlog. Hoe kon dit gebeur? Wat het daartoe gelei? Hoe kon mense die geel sterre aanvaar? Hoe kon Jode … Read more
Hierdie video gee ‘n oorsig wat die oorsaak was vir die uiteindelike val van die kommunistiese totalitêre oorheersing: https://youtu.be/6VfJ0BJvt7Y. Hierdie video beaam die ewige waarheid wat Jesus, die Christus, aan … Read more