‘n Uiters belangrike berig uit Nieu-Seeland.
Baie Nieu-Seelanders is nou sieklik en is dus onsteld. Hulle weier om verder stil te bly. Genoeg is genoeg.
Nieu-Seelanders wil weet hoekom die regering nie vir hulle deeglik ingelig het dat die Pfizer inenting onveilig is nie. Lees gerus. Die berig uit The Daily Telegraph New Zealand bied ‘n baie goeie oorsig van wat in die meeste westerse lande gebeur het.