Wat is Kritiese Ras Teorie?
Lees gerus hierdie bespreking van kritiese ras teorie (critical race theory) deur Samuel Sey (self ‘n swart persoon) uit ‘n bybelse perspektief: https://reformedperspective.ca/samuel-sey-on-critical-race-theory/
Lees gerus hierdie bespreking van kritiese ras teorie (critical race theory) deur Samuel Sey (self ‘n swart persoon) uit ‘n bybelse perspektief: https://reformedperspective.ca/samuel-sey-on-critical-race-theory/
Tim Bayly, ‘n protestant gereformeerde predikant se boek, The Grace of Shame: Seven Ways the Church has failed to love Homosexuals, is verwyder van Amazon sonder enige verduideliking aan die … Read more
Gesondheidswetgewing – uitstel tot 24 April.
NEASA se ultimatum teen nuwe praktykkodes vir werkgewers.
Jordan Schachtel van The Brownstone Institute skryf hoe onder hierdie ekstreme inperkings, daar vele gevalle van selfmoord, hongersnood en burgerlike onrus is. Lees verder hier>>
Maroela Media berig dat verpligte inentings in die Duitse parlement gesneuwel het, terwyl dit blyk dat hier in SA die burgerlike regering deur aangepaste ‘gesondheidswetgewing’ verpligte mediese ondersoeke en inentings … Read more
Herman Bavinck het geskryf: Die verbond is die wese van die ware godsdiens. Hier is ‘n gratis boek oor die onderwerp: The Promises of God: discovering the One who keeps … Read more
Daar bestaan so baie kerke en kerkverbande (denominasies), dat mense baiemaal verward is oor wie en wat elke kerkgroep is en waar hul vandaan kom. Sien hierdie kort behulpsame oorsig … Read more