Raar Maar Waar: Eerlike Verslaggewing Uit Engeland
Goeie kommentaar – oneffektiwiteit van Covid inentings en die skade wat maskers aan kinders doen
Goeie kommentaar – oneffektiwiteit van Covid inentings en die skade wat maskers aan kinders doen
Afriforum het ‘n petisie teen die voorgestelde gesondheidswetgewing van stapel gestuur. Die tydgleuf vir beswaar is amper verby. Die petisie kan hier geteken word: https://afriforum.co.za/gesondheidsregulasies
Die globalistiese oorlog tussen, nee, nie Oekraïne en Rusland nie, maar tussen NAVO/VSA/EU Weste teen Rusland, laat al meer mense vra: wie is nou eintlik die ‘good en bad guys’, … Read more
Volgens Gates en vennote veroorsaak beeste erge besoedeling omdat hul metaangas produseer. Gates maak hierdie stellings terwyl hy die grootse eienaar van landbougrond in die VSA is. In die Verenigde … Read more
Geforseerde inentings is deur die Duitse parlement verwerp
Vrysgespreek – ‘n foto van ‘n bybelvers lei toe amper tot 6 jaar tronkstraf
Viktor Orban is vir die vierde keer verkies as eerste minister van Hongarye, met ‘n groot meerderheid. Die woke Weste is baie ongelukkig oor hierdie demokratiese oorwinning van Orban, en … Read more
WGO – internasionale pandemie verdrag sal landswette omseil.
Hidroksichlorokien – eweskielik nou wettig vir COVID behandeling in Queensland Australië, na 2 jaar se valse propaganda teen dit.
Hoe wys Wiskunde na God? Baie gelowiges wonder hoe mens Wiskunde kan bestudeer met die oog om God beter te leer ken, of dan God in Wiskunde te “sien”. In … Read more