Wat is Kritiese Ras Teorie?

Lees gerus hierdie bespreking van kritiese ras teorie (critical race theory) deur Samuel Sey (self ‘n swart persoon) uit ‘n bybelse perspektief: https://reformedperspective.ca/samuel-sey-on-critical-race-theory/

Preek vir die week

Dieselfde Een wat Hagar in Genesis 16 by die fontein in die woestyn gevind het is dieselfde Een wat die Samaritaanse vrou by die fontein gekry het in Johannes 4.