Nog drie maniere hoe sosiale media skadelik kan wees

Gebruik ons sosiale media, of word óns deur sosiale media gebruik? James Jeffery skryf oor nog drie gevare van sosiale media:

  • ‘n Platform vir trotsheid – prestasies, spoggery, self-gesentreerde aanvaarding by die wêreld.
  • Die kanker van vergelyking – begeer naaste se figuur, lewenstyl, vakansie; hoeveel navolgers ons het.
  • ‘n Dief van ware blydskap – aanhoudende gesoek en “scroll”; ontvlugting – vermaak vervang blydskap.

Vermaak is die duiwel se plaasvervanger vir christelike blydskap. Hoe meer ons blydskap in die Here is, hoe minder vermaak het ons nodig.”

Ons kan nie net terugsit en laks oor sosiale media wees nie – ons moet versigtig dink hoe ons dit gebruik. Lees die volle artikel op Caldron Pool hier>>