‘n Halwe waarheid is ‘n leuen
Gerhard Papenfus van NEASA skryf kortliks hoe President Ramaphosa ‘n valse storielyn oor inentings bevestig.
Gerhard Papenfus van NEASA skryf kortliks hoe President Ramaphosa ‘n valse storielyn oor inentings bevestig.
Dwang – Boetes en dubbele belasting.
Konserwatief, vry of sonnig – eerder as liberaal met inperkings en dwang.
Dit is altyd wys om dinge versigtig te oorweeg – met ‘n knippie sout.
Die ekstreme inperkings in Sjanghai versprei nou ook na ander dele in Sjina. Die “Covid-Zero” strategie was nog nooit realisties nie. Anders as twee jaar gelede, weet ons nou dat … Read more
Die gesondheidswette is soos ‘n reuse Trojaanse perd wat ons in ons stad verwelkom het.
Aspen vervaardigingsaanleg kan moontlik sluit weens ‘n gebrek aan bestellings.
Gesondheidswetgewing – uitstel tot 24 April.
NEASA se ultimatum teen nuwe praktykkodes vir werkgewers.
Jordan Schachtel van The Brownstone Institute skryf hoe onder hierdie ekstreme inperkings, daar vele gevalle van selfmoord, hongersnood en burgerlike onrus is. Lees verder hier>>