Die regsverteenwoordigers van NEASA het op 13 April ‘n ultimatum aan die Minister van Arbeid oorhandig. Daarin word vereis dat die voorgestelde COVID praktykkodes vir die werksplek totaal en al onttrek word.
Lees NEASA se volle persverklaring hier>>