Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

COVID

Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) magsvergryp

May 20, 2022 by Veritas Media

Vir perspektief, lees Caldron Pool se berig en kyk na hierdie video deur Mary Holland.

Categories Perspektief Tags COVID, Globalisme, Inentings

Suid-Australië: R200 000 boete of 2 jaar tronkstraf as jy COVID reëls oortree

May 20, 2022 by Veritas Media

Die nuwe voorgestelde wetgewing sal moontlik in werking treë op 30 Junie 2022. Besighede kan tot en met AUD 75 000 (R750 000) beboet word. Dit word verwag dat die … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Staatisme

Maak gereed vir wat na COVID-19 kom

May 18, 2022 by Veritas Media

Luister na die radio program, met gasheer Kevin Swanson. Get Ready for What Comes After Covid-19, Covid-19 Social Conditioning High level social planners, Babel-wannabes, technocrats, and techno-worshipers come together in … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik, Perspektief Tags COVID, Staatisme, Weerbaarheid

COVID-inentings skrikmaak taktiek: gevallestudies en SARU skole rugby

May 18, 2022 by Veritas Media

Dit gebeur gereeld dat maatskappye en instansies ‘n skrikmaak taktiek volg wanneer dit by COVID-inentings kom – briewe word uitgestuur wat jou dreig met ‘n sperdatum. Dit gaan gewoonlik onder … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Werkgewers

Europese Unie: Digitale COVID sertifikaat stelsel verleng tot en met Junie 2023

May 12, 2022May 9, 2022 by Veritas Media

Die digitale sertifikaat dien as ‘n bewys van inenting, negatiewe PCR toets, of bewys van herstel. Die sertifikaat is vrylik beskikbaar vir alle burgers van al 27 lidlande van die … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Digitale ID, Inentingspaspoorte

Kanada: Tim Stephens se kriminele aanklagte is laat vaar

May 12, 2022May 6, 2022 by Veritas Media

Hy moes later hierdie week in die hof verskyn, maar ten spyte van pogings deur die aanklaer om buite die hof te skik het Stephens nie toegegee nie. Die kriminele aanklagte is nou laat vaar.

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: Kerklik: Buiteland Tags COVID, Staatisme, Vryheid

Ramptoestand eindig vanaand 24h00, maar wat van die nuwe gesondheidsregulasies?

May 12, 2022May 4, 2022 by Veritas Media

Daar is net ‘n paar uur oor voor die 30 dae COVID ramptoestand verstryk. Nuwe, drakoniese gesondheidsregulasies was voorgestel met die doel dat dit in plek sal wees sodra die 30 dae transisie periode oor is.

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Vryheid

Indië: Hooggeregshof bevind dat COVID inentings nie afgedwing kan word nie

May 12, 2022May 3, 2022 by Veritas Media

2 Mei 2022. Niemand in Indië kan gedwing word om ingeënt te word nie.

Categories Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Inentings

FAUCI, REX

May 12, 2022May 2, 2022 by Gerdus Human

In die VSA, het ‘n hof onlangs bevind dat die CDC se masker mandaat onwettig is. Die hof is natuurlik reg, maar Fauci is verras en teleurgesteld.

Categories Geskiedenis: Algemeen, Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik, Perspektief Tags COVID, Vryheid

COVID inentings: BioNTech waarsku aandeelhouers

May 12, 2022April 28, 2022 by Veritas Media

BioNTech waarsku beleggers – regulatoriese goedkeuring nie so seker.

Categories Nuus, Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page4 Page5 Page6 … Page10 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress