Suid-Australië: R200 000 boete of 2 jaar tronkstraf as jy COVID reëls oortree

Die nuwe voorgestelde wetgewing sal moontlik in werking treë op 30 Junie 2022. Besighede kan tot en met AUD 75 000 (R750 000) beboet word. Dit word verwag dat die wet hierdie week deur die senaat goedgekeur sal word. Vir meer details en konteks lees die volle berig hier.