2 Mei 2022. Niemand in Indië kan gedwing word om ingeënt te word nie. Daar is ook bevind dat die huidige beperkings wat op oningeëntes afgedwing word nie proporsioneel is nie, maar die deur is nog oop sodat sekere beperkings op oningeëntes geplaas kan word.
