Verenigde Nasies stel voor dat tuisskolers strenger gereguleer word
Die Verenigde Nasies is bewus dat tuisskolers in die algemeen meer christelik en meer konserwatief is, maar dink dat dit juis ‘n probleem is.
Die Verenigde Nasies is bewus dat tuisskolers in die algemeen meer christelik en meer konserwatief is, maar dink dat dit juis ‘n probleem is.
Dr. Jacques De Vos kan nou weer praktiseer na 5 jaar.
Sedert beriggewing op 2 April 2022 oor die eerste gevalle in Nauru[1], en steeds effektief op 16 April 2022[2], het 189 van die 193[3] lidstate (soewereine state) van die Verenigde … Read more
Die Mail & Guardian meen ons moet die Christendom van Desmond Tutu volg, nie wat Paulus verkondig het nie. Die skrywer beweer: Paulus het geglo in allerhande leerstukke wat vreemd … Read more
Die ekstreme inperkings in Sjanghai versprei nou ook na ander dele in Sjina. Die “Covid-Zero” strategie was nog nooit realisties nie. Anders as twee jaar gelede, weet ons nou dat … Read more
Apple selfone se nuutste sagteware (iOS 15.4) het nou ‘n emoji van ‘n swanger man.
Vinnig en lekker. Dit kan op ‘n rooster oor die kole gebraai word of in die oond gebak word.
Die gesondheidswette is soos ‘n reuse Trojaanse perd wat ons in ons stad verwelkom het.
Aspen vervaardigingsaanleg kan moontlik sluit weens ‘n gebrek aan bestellings.
Japan: Betaal met jou gesig al dra jy ‘n masker