Vind daar nou ‘n kommoditeit revolusie plaas?
Ons staar ‘n verandering in die gesig van ‘n geldstandaard wat suiwer finansieel van aard is om kommoditeits gebaseerd te word. Lees meer >
Ons staar ‘n verandering in die gesig van ‘n geldstandaard wat suiwer finansieel van aard is om kommoditeits gebaseerd te word. Lees meer >
Tegnologie kan so maklik deur ons misbruik word, en skade veroorsaak in ons verhouding tot God en ons naaste, veral ons gesinslewens. Ons moet as gelowiges daarteen waak dat die … Read more
Bestanddele: 10 koppies nutty wheat 1 koppie bruinsuiker 4 teelepels koeksoda 1 eetlepel sout 750 g margarien 3½ koppies karringmelk 2 koppies koue water Metode: Voorverhit die oond tot 200°C … Read more
Pfizer inenting: Baie Nieu-Seelanders is nou sieklik en is dus onsteld. Hulle weier om verder stil te bly. Genoeg is genoeg.
Dieselfde Een wat Hagar in Genesis 16 by die fontein in die woestyn gevind het is dieselfde Een wat die Samaritaanse vrou by die fontein gekry het in Johannes 4.
Goeie kommentaar – oneffektiwiteit van Covid inentings en die skade wat maskers aan kinders doen
Afriforum het ‘n petisie teen die voorgestelde gesondheidswetgewing van stapel gestuur. Die tydgleuf vir beswaar is amper verby. Die petisie kan hier geteken word: https://afriforum.co.za/gesondheidsregulasies
Volgens Gates en vennote veroorsaak beeste erge besoedeling omdat hul metaangas produseer. Gates maak hierdie stellings terwyl hy die grootse eienaar van landbougrond in die VSA is. In die Verenigde … Read more
Geforseerde inentings is deur die Duitse parlement verwerp
Vrysgespreek – ‘n foto van ‘n bybelvers lei toe amper tot 6 jaar tronkstraf