Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Veritas Media

WhatsApp raak soos WeChat?

May 19, 2022 by Veritas Media

Betaal met jou WhatsApp, net soos met Sjina se WeChat – en ‘n biejie sosiale ‘krediet’ daarby?

Categories Nuus: Buiteland Tags Digitale ID, Vryheid

Maak gereed vir wat na COVID-19 kom

May 18, 2022 by Veritas Media

Luister na die radio program, met gasheer Kevin Swanson. Get Ready for What Comes After Covid-19, Covid-19 Social Conditioning High level social planners, Babel-wannabes, technocrats, and techno-worshipers come together in … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik, Perspektief Tags COVID, Staatisme, Weerbaarheid

NEASA se saak teen COVID goeie praktykkodes by Hooggeregshof

May 18, 2022 by Veritas Media

Lees die volle persverklaring (18 Mei 2022) van NEASA hier.

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags Inentings, Werkgewers

COVID-inentings skrikmaak taktiek: gevallestudies en SARU skole rugby

May 18, 2022 by Veritas Media

Dit gebeur gereeld dat maatskappye en instansies ‘n skrikmaak taktiek volg wanneer dit by COVID-inentings kom – briewe word uitgestuur wat jou dreig met ‘n sperdatum. Dit gaan gewoonlik onder … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Werkgewers

‘n Bekende Romeense sokkerklub weier ingeënte sokkerspelers

May 18, 2022 by Veritas Media

Gigi Becali, die eienaar van die sokkerklub Steaua Bucharest, het sy Godgegewe vryheid van assosiasie (Matt. 20:2) toegepas in die besluit om ingeënte sokkerspelers te weier om vir sy sokkerspan … Read more

Categories Nuus

Onderwyseres wen hofsaak oor sy weier om ‘trans’ voornaamwoorde te gebruik

May 18, 2022May 17, 2022 by Veritas Media

Kansas, VSA: Die skool se beleid het vereis dat ‘n onderwyseres die skoliere op hul verkeerde geslag moet noem indien die kind dit so verkies. Die beleid sluit verder in … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Kritiese rasteorie, Staatisme, Vryheid

Sri-Lanka se petrol raak op

May 17, 2022 by Veritas Media

Die nuwe Eerste Minister het Maandag (16 Mei) aangekondig dat die eilandnasie nie meer petrol of diesel oor het nie. Indië het intussen ingetree en gehelp met ‘n paar dae … Read more

Categories Nuus: Buiteland

Konferensie: Die heiligheid van God

May 16, 2022 by Veritas Media
Categories Nuus: Kerklik: Plaaslik Tags Konferensies

Die gawes van die Heilige Gees en die uniekheid van Apostoliese gawes

May 16, 2022 by Veritas Media

Kyk na die kort en kragtige verduideliking van Ligonier Ministries oor die Apostoliese gawes. RC Sproul se antwoord op ‘n vraag hieroor is ook insiggewend. Vir ‘n goeie Afrikaanse artikel … Read more

Categories Perspektief Tags Gawes

Preek: Word met die Gees vervul (Faan Smit)

May 14, 2022 by Veritas Media

Luister hier. “Laat die woord van Christus ryklik in julle woon” Preek oor Efesiërs 5:18-21 en Kolossense 3:14-17 “…psalms en lofsange en geestelike liedere…” (Kol 3:16, Afr1953). Geesvervuld is Woordvervuld. … Read more

Categories Nuus
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page20 Page21 Page22 … Page31 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress