Die nuwe Eerste Minister het Maandag (16 Mei) aangekondig dat die eilandnasie nie meer petrol of diesel oor het nie. Indië het intussen ingetree en gehelp met ‘n paar dae se petrol en diesel voorraad. Die regering het ook uit kontant gehardloop om regeringsamptenare te kan betaal. Daar was reeds vele betogings en opstande. Die Eerste Minster waarsku dat die volgende twee maande moontlik baie moeilik gaan wees.
