Dink ons reg oor vryheid van spraak?
Vryheid van spraak word voorgehou as ‘n ideaal vir die weste, maar is daar werklik vryheid van spraak in absolute terme?
Vryheid van spraak word voorgehou as ‘n ideaal vir die weste, maar is daar werklik vryheid van spraak in absolute terme?
Die BBC is van mening dat proefbuis vleis en insekte goed is vir die planeet en vir jou gesondheid.
Dwang – Boetes en dubbele belasting.
Konserwatief, vry of sonnig – eerder as liberaal met inperkings en dwang.
Na die oorwinning het Sherwood en sy ondersteuners gebid en dank aan God uitgespreek vir die oorwinning en toe saam gesing…”To God be the glory, great things he hath done”.
Businesstech lys die nuwe reëls wat vir alle .co.za webtuistes voorgestel word.
Die Verenigde Nasies is bewus dat tuisskolers in die algemeen meer christelik en meer konserwatief is, maar dink dat dit juis ‘n probleem is.
Dr. Jacques De Vos kan nou weer praktiseer na 5 jaar.
Gesondheidswetgewing – uitstel tot 24 April.
NEASA se ultimatum teen nuwe praktykkodes vir werkgewers.