WhatsApp raak soos WeChat?
Betaal met jou WhatsApp, net soos met Sjina se WeChat – en ‘n biejie sosiale ‘krediet’ daarby?
Betaal met jou WhatsApp, net soos met Sjina se WeChat – en ‘n biejie sosiale ‘krediet’ daarby?
Kommentaar sluit vanaand 24h00 (11 Mei). Hierdie wetgewig kan teëgestaan word op die webblad van Dear SA. ICASA wil selfoonnetwerkoperateurs verplig om uiters sensitiewe persoonlike inligting soos vingerafdrukke, gesigsherkenning en o.a retina skanderings … Read more
Die digitale sertifikaat dien as ‘n bewys van inenting, negatiewe PCR toets, of bewys van herstel. Die sertifikaat is vrylik beskikbaar vir alle burgers van al 27 lidlande van die … Read more
Gebruik ons sosiale media, of word óns deur sosiale media gebruik? James Jeffery skryf oor nog drie gevare van sosiale media – trotsheid, vergelyking en ‘n dief van ware blydskap.
James Jeffery (Caldron Pool) bespreek drie maniere hoe sosiale media ons beïnvloed en moontlike skade kan veroorsaak
Japan: Betaal met jou gesig al dra jy ‘n masker
Senator Alex Antic het die Australiaanse Senaat gewaarsku dat die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) ‘n anti-kapitalistiese, anti-vrye mark organisasie is wat westerse waardes en stelsels wil ondermyn. Die WEF, wat … Read more
ICASA wil selfoonnetwerkoperateurs verplig om uiters sensitiewe persoonlike inligting soos vingerafdrukke, gesigsherkenning en o.a retina skanderings by selfoongebruikers te verkry. Dit word voorgehou, onder ‘n moontlke valse voorwentsel, dat dit … Read more
Wêreldkrisisse word misbruik om die samelewing te verander. Te midde die vrees en onsekerheid word ons aandag maklik afgelei van wette en strukture wat verander word. Nuwe stelsels word in … Read more