Tradisionele skoolstelsel nie die enigste antwoord op opvoeding
So skryf Anelle Burger op Maroela Media. Lees volle berig hier>
So skryf Anelle Burger op Maroela Media. Lees volle berig hier>
Wie moet in beheer van onderrig wees? Efesiërs 6:4 Waarheid Woensdag 23 November 2022 Joseph Oosthuizen | gereformeerd.org
So skryf Rod Lampard van Caldron Pool: “Why is the American left so silent about what’s happening in China? Because they’re secretly jealous of the control the CCP has over … Read more
Direkteure van besighede, maatskappye, liefdadigheidsorganisasies en nie-winsgewende organisasies word tans verplig deur die Australiaanse Belastingkantoor om digitale ID’s te kry. Boetes van AUD13 000 (R130 000) kan opgelê word en … Read more
Die stelsels en strukture van die westerse wêreld is besig om drasties en baie vinnig te verander. Die bybelse grondslag vir baie wette word nie net aggressief verwerp nie – … Read more
Twaalf republikeinse senators het saam met demokrate gestem om selfdegeslag huwelike op federale vlak te wettig. Die stemming was 62 teenoor 37. Lees volle berig hier>
Vanaf Proregno.com: “Luister gerus na hierdie twee preke, eintlik een preek wat twee keer gepreek is by verskillende geleenthede. Die eerste geleentheid is die basiese boodskap, gelewer by PRTS (20min.), en die … Read more
Die afgelope paar dae het Maroela Media twee ontstellende berigte gepubliseer. In die eerste berig, bespreek Elaine Krige hoe skole met geslagsvoornaamwoorde wil wegdoen. Soos elders in die wêreld is … Read more