Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Vryheid

Justin Trudeau stel wet voor om wapenhandel af te skaf

June 1, 2022May 31, 2022 by Veritas Media

Kanada se omstrede Eerste Minister wil die invoer, verkoop, oordra en koop van vuurwapens afskaf. Dit word verwag dat die voorgestelde wetgewing later die jaar (2022) sal deurgaan.

Categories Nuus: Buiteland Tags Vryheid, Wapens

Planne vir die wêreld se grootste kunsmatige vleisfabriek

May 30, 2022 by Veritas Media

Regte vleis is taboe volgens die klimaatsverandering storielyn. Vleis wat in Bioreaktors gekweek word kan soveel as 13 000 ton kunsmatige hoender en beesvleis per jaar lewer. Lees die volle … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Klimaatsverandering, Vryheid

Individuele koolstof voetafdruk

May 24, 2022 by Veritas Media

Vandag by die WEF vergadering in Davos: die ontwikkeling van ‘n individuele koolstof voetafdruk om te monitor – wat jy koop, wat jy eet, waar jy reis, hoe jy reis. … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik, Perspektief Tags Digitale ID, Staatisme, Vryheid, WEF

Biden se ‘ministry of truth’ beleef ‘n terugslag

May 19, 2022 by Veritas Media

Biden se “disinformation governance board” is eers op ys.

Categories Nuus: Buiteland Tags Kritiese rasteorie, Staatisme, Vryheid

WhatsApp raak soos WeChat?

May 19, 2022 by Veritas Media

Betaal met jou WhatsApp, net soos met Sjina se WeChat – en ‘n biejie sosiale ‘krediet’ daarby?

Categories Nuus: Buiteland Tags Digitale ID, Vryheid

Onderwyseres wen hofsaak oor sy weier om ‘trans’ voornaamwoorde te gebruik

May 18, 2022May 17, 2022 by Veritas Media

Kansas, VSA: Die skool se beleid het vereis dat ‘n onderwyseres die skoliere op hul verkeerde geslag moet noem indien die kind dit so verkies. Die beleid sluit verder in … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Kritiese rasteorie, Staatisme, Vryheid

Kanada: Tim Stephens se kriminele aanklagte is laat vaar

May 12, 2022May 6, 2022 by Veritas Media

Hy moes later hierdie week in die hof verskyn, maar ten spyte van pogings deur die aanklaer om buite die hof te skik het Stephens nie toegegee nie. Die kriminele aanklagte is nou laat vaar.

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: Kerklik: Buiteland Tags COVID, Staatisme, Vryheid

Ramptoestand eindig vanaand 24h00, maar wat van die nuwe gesondheidsregulasies?

May 12, 2022May 4, 2022 by Veritas Media

Daar is net ‘n paar uur oor voor die 30 dae COVID ramptoestand verstryk. Nuwe, drakoniese gesondheidsregulasies was voorgestel met die doel dat dit in plek sal wees sodra die 30 dae transisie periode oor is.

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Vryheid

FAUCI, REX

May 12, 2022May 2, 2022 by Gerdus Human

In die VSA, het ‘n hof onlangs bevind dat die CDC se masker mandaat onwettig is. Die hof is natuurlik reg, maar Fauci is verras en teleurgesteld.

Categories Geskiedenis: Algemeen, Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik, Perspektief Tags COVID, Vryheid

Biden stig Orwelliaanse denkpolisie

May 4, 2022April 30, 2022 by Gerdus Human

Wee hulle wat sleg goed noem en goed sleg, wat duisternis lig maak en die lig duisternis, wat bitter soet maak en soet bitter (Jes 5:20)

Categories Nuus: Buiteland, Perspektief Tags Propaganda, Staatisme, Vryheid
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page4 Page5 Page6 Page7 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress