Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Inentings

Die Eenvoudige Glo Elke Woord, Maar Die Skrandere Let Op Sy Voetstappe (Spr 14:15)

May 12, 2022March 30, 2022 by Gerdus Human

Hoe ontleed ware gelowiges ‘n saak? Hoe dink ons oor die kwessies van ons tyd? Hoe benader ons dit? Dit is belangrik vir gelowiges om die geldigheid en meriete van … Read more

Categories Perspektief Tags Christelike denke, COVID, Inentings

Die Regering Se Klassifikasie Van SARS-CoV2 As ‘n Vlak 3 Gevaarlike Biologiese Agent is “mal” volgens Neurochirurg

May 12, 2022March 30, 2022 by Veritas Media

Die idee dat SARS-CoV2 so ‘n gevaarlike patogeen is dat dit as ‘n gevaarlike biologise agent gelys moet word is glad nie logies nie, volgens Dr Herman Edeling. Die volle … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Werkgewers

NEASA sal nuwe COVID Goeie Praktykkode teëstaan

May 12, 2022March 22, 2022 by Veritas Media

Die regering se nuwe kode van goeie praktyk beoog om baie tydelike COVID noodmaatreëls permanent te maak. Dit sal onregmatige druk op werknemers plaas om, teen hulle beter wete en … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Werkgewers

Pfizer – vryheid van inligting dokumente

May 12, 2022March 21, 2022 by Gerdus Human

‘n Redelike persoon wil graag ingeligte besluite neem. Dit geld veral vir belangrike besluite wat moontlik permanente implikasies kan hê – soos gesondheidsbesluite oor medisyne en sg. inentings. Om so … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags BioNTech, COVID, Inentings, Pfizer

Dringende oproep tot besware om nuwe gesondheidswetgewing teen te staan

May 12, 2022March 19, 2022 by Veritas Media

Minder as 30 dae is oor om dit te keer! Die Suid-Afrikaanse regering is besig om van die oneffektiewe en drakoniese COVID noodmaatreëls as permanente wetgewing te probeer instel. Hierdie … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Persoonlike vryheid, Staatisme

Kanadese trokbestuurders se fondse gevries

May 12, 2022February 11, 2022 by Veritas Media

Ottowa regering vries trokbestuurders se fondse. Hierdie fondse is op verskeie platforms as skenkings ingesamel. Na ‘n lang reis teen verpligte inentings het die vryheidskonfooi twee weke gelede in Ottawa … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Inentings

Trokbestuurders in Kanada protesteer

May 12, 2022January 26, 2022 by Veritas Media

70 km lang konfooi teen geforseerde inentings Nuwe wetgewing deur Trudeau is op 15 Januarie 2022 in werking gestel. Dit vereis dat “oningeënte” Kanadese trokbrestuurders wat die grens oorsteek ‘n … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Geforseerde inentings, Inentings, Onregmatige wette

NEASA is teen verpligte inentings

May 12, 2022December 4, 2021 by Veritas Media

NEASA (National Employers Association of South Arica) is ‘n werkgewers organisasie wat arbeidsreg dienste verskaf aan alle werkgewers, klein of groot. Gerhard Papenfus is die uitvoerende hoof van NEASA. Gerhard … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik Tags COVID, Inentings, Vryheid, Werkgewers

Geen verpligte inentings by Solidariteit

December 2, 2021December 1, 2021 by Veritas Media

Dirk Herman gee ‘n opsomming oor Solidariteit se inentingsstandpunt: https://www.facebook.com/369365639814124/posts/4560203890730257/

Categories Nuus: Plaaslik Tags COVID, Inentings, Inspuitings

God wil nie hê dat inentings geforseer word nie

December 1, 2021November 16, 2021 by Joseph Oosthuizen

Omtrent ‘n jaar terug was die algemene gevoel by mense dat niemand forseer mag word om ‘n entstof te kry nie. Miskien was die rede dat mense nie hulle vryheid … Read more

Categories Perspektief Tags COVID, Inentings, Inspuitings, Maskers
Newer posts
← Previous Page1 … Page4 Page5

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress