Ottowa regering vries trokbestuurders se fondse. Hierdie fondse is op verskeie platforms as skenkings ingesamel. Na ‘n lang reis teen verpligte inentings het die vryheidskonfooi twee weke gelede in Ottawa ge-eindig. Daar is ook baie ondersteuning deur die Kanadese publiek. Die Premier van Ottowa het vandag ‘n hofbevel bekom sodat fondse op die GiveSendGo platform gevries word. Na raming beloop die fondse omtrent $9Mil. GiveSendGo argumenteer egter dat die Kanadese regering egter nie mag het oor hierdie fondse nie.
Meer oor hierdie ontwikkelende storie hier.