Amerikaners verlaat liberale stede en state
Konserwatief, vry of sonnig – eerder as liberaal met inperkings en dwang.
Konserwatief, vry of sonnig – eerder as liberaal met inperkings en dwang.
Aspen vervaardigingsaanleg kan moontlik sluit weens ‘n gebrek aan bestellings.
Gesondheidswetgewing – uitstel tot 24 April.
Pfizer inenting: Baie Nieu-Seelanders is nou sieklik en is dus onsteld. Hulle weier om verder stil te bly. Genoeg is genoeg.
Goeie kommentaar – oneffektiwiteit van Covid inentings en die skade wat maskers aan kinders doen
WGO – internasionale pandemie verdrag sal landswette omseil.
Ramptoestand opgehef maar die voorgestelde gesondheidswetgewing is ‘n permanente ramp
As die ramptoestand eendag afgeskaf word, moontlik in die volgende maand, dan kan ons ‘n nuwe en vreemde Suid-Afrika betree. Baie Suid-Afrikaners is reeds goed gekondisioneer om die sg “nuwe … Read more
Die Suid-Afrikaanse regering het stil-stil wysigings tot die rampbestuur wetgewing op 29 Maart in die staatskoerant gepubliseer, sonder ‘n behoorlike konsultasie tydperk. Kommentaar en besware word slegs vir ‘n paar … Read more
Vir wêreldwye video getuienisse kyk gerus na nomoresilence.world. Vir Suid-Afrikaanse gevalle kyk na savaers.co.za.