Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

COVID

Almal moet dankbaar wees dat die oorlog teen die oningeëntes verloor is

June 25, 2022 by Veritas Media

“If Covid was a battlefield it would still be warm with the bodies of the unvaccinated. Thankfully, the mandates are letting up, and both sides of the war stumble back … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik, Perspektief Tags COVID, Inentingspaspoorte

Skrapping van COVID-19 gesondheidsregulasies – die regering het nooit die reg gehad nie

June 24, 2022 by Veritas Media

Oorweeg die korrekte opsomming deur Gerhard Papenfus:

Categories Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik Tags COVID, Regering, Vryheid

Totsiens Maskers

June 23, 2022 by Veritas Media

Die regering, het weens druk, die masker reëls en ander regulasies teruggetrek. Verskeie hofsake was aan die gang om die regulasies as ongeldig te verklaar. Lees berigte hier asook hier.

Categories Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik Tags COVID, Maskers, Vryheid

Opname bevind dat COVID-19 glad nie erg is onder oningeëntes

June 17, 2022 by Veritas Media

Meer as 300 000 deelnemers, uit meer as 175 lande. Die data van 18 500 van hierdie respondente is in ‘n studie voorgehou – dit wys dat die oningeëntes baie … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings

COVID-19 inentingsveiligheid en die opkoms van Skielike Dood Sindroom

June 15, 2022 by Veritas Media

Die regte naam is eerder Skielike Aritmie Dood Sindroom (SADS), maar die hoofstroom media wil eerder die woord “aritmie” verbloem en noem dit dus eerder Sudden Adult Death Syndrome. Vele … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland, Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Inentings

‘n Jaar na arrestasie – nou preek Tim Stephens by polisielid se begrafnis

June 13, 2022 by Veritas Media

Wonderlike genade en voorsienigheid: laas jaar was Tim Stephens deur die polisie gearresteer en in die tronk gegooi oor hy die aan die Kanadese regering se inperkings ongehoorsaam was – … Read more

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Onregmatige regering, Vervolging

Missouri wet beskerm dokters wat Ivermektien en Hidroksichlorokien voorskryf

June 2, 2022 by Veritas Media

Lees volle berigte hier of hier.

Categories Nuus: Buiteland Tags COVID, hidroksichlorokien, Ivermectin, Vryheid

EU wil COVID oningeëntes teiken sodra die somer verby is

May 30, 2022 by Veritas Media

Volgens Ursula von der Leyen is die noodgeval verby, maar nog nie die pandemie nie – inentingsgetalle, versterker-dosisse en toetsing moet verhoog word. Die 100 miljoen oningeëntes moet oortuig word. … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Inentings, Propaganda

Zimbabwe hof beslis in die guns van oningeëntes

May 26, 2022May 26, 2022 by Veritas Media

Die hooggeregshof in Bulawayo het beslis dat dit onwettig vir die polisie is om COVID-19 oningeëntes te verhoed om publieke geboue binne te gaan. Die polisiekommissaris het vroeër ‘n direktief … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags COVID, Geforseerde inentings

Nog ‘n studie wys maskers help nie, maar het eerder skadelike bygevolge

May 24, 2022 by Veritas Media

Soos voorheen gerapporteer was dit reeds duidelik dat maskers nie werk nie. Hier is nog ‘n studie wat ook bevind dat daar wel skadelike bygevolge van maskers is: “…Conclusions While … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Maskers, Propaganda
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page3 Page4 Page5 … Page10 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress