Die hooggeregshof in Bulawayo het beslis dat dit onwettig vir die polisie is om COVID-19 oningeëntes te verhoed om publieke geboue binne te gaan. Die polisiekommissaris het vroeër ‘n direktief uitgereik wat oningeëntes verbied het om polisiegeboue binne te gaan. Lees die volle verslag van Bulawayo24.com hier.
