Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

VSA: Voëlgriep glo die ergste ooit

May 12, 2022May 10, 2022 by Veritas Media

Daar is reeds 37 Miljoen hoenders en kalkoene wat gevrek het of van kant gemaak is. Dit kom te midde van onreëlmatige brande en ongelukke by vele voedselverwerkingsaanlegte. ‘n PCR … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags PCR toetse, Voëlgriep

Die stand van aborsie wette in elke Amerikaanse staat asook wêreldwyd

May 12, 2022May 9, 2022 by Veritas Media

Tyler Durden van Zero Hedge wys dat omtrent die helfde van die state in Amerika die geleentheid sal gebruik om aborsies totaal en al te verban, sou die Roe V … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland Tags Aborsies

Europese Unie: Digitale COVID sertifikaat stelsel verleng tot en met Junie 2023

May 12, 2022May 9, 2022 by Veritas Media

Die digitale sertifikaat dien as ‘n bewys van inenting, negatiewe PCR toets, of bewys van herstel. Die sertifikaat is vrylik beskikbaar vir alle burgers van al 27 lidlande van die … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Digitale ID, Inentingspaspoorte

Preek – The Nature of Man (RC Sproul)

May 12, 2022May 7, 2022 by Veritas Media

Luister hier> of ook hier> Why does sin matter to God? Why does He care about our “bad” choices? Beginning this series entitled Essential Truths of the Christian Faith, Dr. Sproul … Read more

Categories Perspektief Tags Preek

Kanada: Tim Stephens se kriminele aanklagte is laat vaar

May 12, 2022May 6, 2022 by Veritas Media

Hy moes later hierdie week in die hof verskyn, maar ten spyte van pogings deur die aanklaer om buite die hof te skik het Stephens nie toegegee nie. Die kriminele aanklagte is nou laat vaar.

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: Kerklik: Buiteland Tags COVID, Staatisme, Vryheid

Wes-Kaap skole kry glo LGBTQ-inklusiewe beleid voor die einde van die jaar

May 12, 2022May 5, 2022 by Veritas Media

Die Wes-Kaapse onderwysdepartment wil die nuwe LGBTQ… beleid so gou as moontlik implementeer.

Categories Nuus: Plaaslik Tags Kritiese rasteorie

So ontvou Roe v Wade pro-aborsie ommekeer

May 12, 2022May 5, 2022 by Veritas Media

Die VSA Hooggeregshof het die egtheid van die gelekte dokument bevestig.

Categories Nuus: Buiteland Tags Aborsie

Die maskers bly totdat die minister van gesondheid dit afstel?

May 5, 2022 by Veritas Media

Net ure voor die masker-verpligting sou verval, is die verpligting deur die minister van gesondheid hernu. Lees verder >

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik

Hoe wil die regering reageer op die ramptoestand wat blykbaar vanaand eindig?

May 5, 2022May 4, 2022 by Veritas Media

“’n Laaste minuut-opdatering van nasionale regulasies Woensdagaand behoort Suid-Afrika se maskermandaat en die ander oorblywende Covid-19-reëls in plek te hou, sê die departement van gesondheid” Lees meer >

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik

Ramptoestand eindig vanaand 24h00, maar wat van die nuwe gesondheidsregulasies?

May 12, 2022May 4, 2022 by Veritas Media

Daar is net ‘n paar uur oor voor die 30 dae COVID ramptoestand verstryk. Nuwe, drakoniese gesondheidsregulasies was voorgestel met die doel dat dit in plek sal wees sodra die 30 dae transisie periode oor is.

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Vryheid
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page24 Page25 Page26 … Page38 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress