Die gawes van die Heilige Gees en die uniekheid van Apostoliese gawes
Kyk na die kort en kragtige verduideliking van Ligonier Ministries oor die Apostoliese gawes. RC Sproul se antwoord op ‘n vraag hieroor is ook insiggewend. Vir ‘n goeie Afrikaanse artikel … Read more
Preek: Word met die Gees vervul (Faan Smit)
Luister hier. “Laat die woord van Christus ryklik in julle woon” Preek oor Efesiërs 5:18-21 en Kolossense 3:14-17 “…psalms en lofsange en geestelike liedere…” (Kol 3:16, Afr1953). Geesvervuld is Woordvervuld. … Read more
Louisiana wetgewing om aborsie af te skaf misluk toe ‘kerklike’ komitee saam met pro-aborsioniste staan
In ‘n baie hartseer en onstellende draai van sake het die voorgestelde wetgewing misluk – onstellend juis ook omdat die etiese komitee van die grootste protestants-evangeliese denominasie in die VSA gehelp het om die wetgewing in die wiele te ry. Die Ethics and Religious Liberty Commission (ERLC) van die Southern Baptist Convention het die wetgewing teëgestaan.
‘n Resensie oor Bill Gates se onlangse boek
James Corbett, ‘n joernalis, het Bill Gates se onlangse boek, How to Prevent the Next Pandemic, hoofstuk-vir-hoofstuk ge-analiseer. Lees hier >
Perspektief op WGO se pandemie verdrag
Soos voorheen gerapporteer is die Wêreldsgesondheidsorganisasie (WGO) se voorgestelde pandemie verdrag ‘n totalitêre gevaar. NEASA se onlangse opinie stuk deur Rona Bekker bied goeie perspektief oor hierdie voorgestelde verdrag. Lees … Read more
De Santis teken wetgewing om skoliere te onderrig oor die gevare van kommunisme
Ron De Santis, Goewerneur van Florida, het nog ‘n goeie wet in werking gestel. Vanaf 2023 moet publieke skole in Florida die leerlinge inlig oor die “boosheid van kommunisme“.
Roe v. Wade in a Bloody Century
Luister gerus na hierdie bespreking aangaande hierdie berugte hofsaak, Roe v Wade, en die implikasies wat dit het, asook die wete dat ‘n goeie veldslag gewen is, maar die oorlog … Read more
SAHPRA besig om J&J inentings te ondersoek weens bloedklonte
Nou wil SAHPRA hul eie ondersoek doen – maar hoekom het SAHPRA nie reeds vroeër hul eie ondersoek gedoen nie? En hoekom word daar net na J&J gekyk en nie ook na Pfizer nie?
Onthou om kommentaar te lewer teen ICASA se voorgestelde biometriese wetgewing
Kommentaar sluit vanaand 24h00 (11 Mei). Hierdie wetgewig kan teëgestaan word op die webblad van Dear SA. ICASA wil selfoonnetwerkoperateurs verplig om uiters sensitiewe persoonlike inligting soos vingerafdrukke, gesigsherkenning en o.a retina skanderings … Read more