Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Kritiese rasteorie

Mennoniete kerk van VSA gee in oor die huwelik

June 8, 2022June 7, 2022 by Veritas Media

Die Mennoniete kerk (vernoem na Menno Simons) is afkomstig van die historiese ana-baptistiese groepe, net soos die amish, hutteriete, morawiese broederkerk en die broederkerk. Riglyne vir lidmate, wat 20 jaar … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland, Nuus: Kerklik: Buiteland Tags Afvalligheid, Kritiese rasteorie

Bekende christelike uitgewer promofeer LGBTQ boeke vir “pride month”

June 7, 2022 by Veritas Media

Die bekende uitgewer, Eerdmans, bevorder pro-LGBTQ boeke. Na teenkanting het hulle ‘n “tweet” uitgevee – maar die uitgewer se blog het egter nogtseeds tot op dese hierdie promosie.

Categories Nuus Tags Afvalligheid, Kritiese rasteorie

Oklahoma sit wet deur vir strengtste anti-aborsie wetgewing nog

May 27, 2022 by Veritas Media

Anders as die sg. hartklop wet in ander state, is hierdie wet basies vanaf bevrugting. In nog ‘n nuwe Oklahoma wet word skoolkinders ook beperk om badkamers te gebruik volgens … Read more

Categories Nuus Tags babamoord, Kritiese rasteorie

Fopdosser-storietyd

May 25, 2022 by Veritas Media

Die VSA lugmag hou spesiale “Drag-Queen” storietyd vir kinders gedurende die maand van Junie. In die meeste post-christelike, voormalig westerse nasies soos Australië, NZ, VSA, Kanada en die Verenigde Koningkryk … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Kritiese rasteorie

Starbucks vergoed werknemers vir reiskostes om aborsies te kry, of geslag te verander

May 23, 2022 by Veritas Media

Lees volle berig oor Starbucks hier. Lees ook oor Tesla se aborsie (moord) reisvergoeding hier.

Categories Nuus: Buiteland Tags babamoord, Kritiese rasteorie, Werkgewers

Biden se ‘ministry of truth’ beleef ‘n terugslag

May 19, 2022 by Veritas Media

Biden se “disinformation governance board” is eers op ys.

Categories Nuus: Buiteland Tags Kritiese rasteorie, Staatisme, Vryheid

Onderwyseres wen hofsaak oor sy weier om ‘trans’ voornaamwoorde te gebruik

May 18, 2022May 17, 2022 by Veritas Media

Kansas, VSA: Die skool se beleid het vereis dat ‘n onderwyseres die skoliere op hul verkeerde geslag moet noem indien die kind dit so verkies. Die beleid sluit verder in … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Kritiese rasteorie, Staatisme, Vryheid

De Santis teken wetgewing om skoliere te onderrig oor die gevare van kommunisme

May 12, 2022 by Veritas Media

Ron De Santis, Goewerneur van Florida, het nog ‘n goeie wet in werking gestel. Vanaf 2023 moet publieke skole in Florida die leerlinge inlig oor die “boosheid van kommunisme“.

Categories Nuus: Buiteland Tags Kritiese rasteorie, Marxisme

Wes-Kaap skole kry glo LGBTQ-inklusiewe beleid voor die einde van die jaar

May 12, 2022May 5, 2022 by Veritas Media

Die Wes-Kaapse onderwysdepartment wil die nuwe LGBTQ… beleid so gou as moontlik implementeer.

Categories Nuus: Plaaslik Tags Kritiese rasteorie

Verenigde Nasies stel voor dat tuisskolers strenger gereguleer word

May 12, 2022April 20, 2022 by Veritas Media

Die Verenigde Nasies is bewus dat tuisskolers in die algemeen meer christelik en meer konserwatief is, maar dink dat dit juis ‘n probleem is.

Categories Nuus: Kerklik: Buiteland, Nuus: Kerklik: Plaaslik Tags Kritiese rasteorie, Staatisme, Tuisskool, Vryheid
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 Page2 Page3 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress