Uganda ontdek massiewe goud reserwes
‘n Sjinese maatskappy is gelisensieer en het reeds in 2016 ‘n raffinadery begin bou. Lees die volle storie op Mining Review Africa hier.
‘n Sjinese maatskappy is gelisensieer en het reeds in 2016 ‘n raffinadery begin bou. Lees die volle storie op Mining Review Africa hier.
In 2019 was daar 280 dwelmverwante sterftes. In 2021 het dit vermeerder na 607. Die wetgewing maak nie sin nie, maar steeds volhard baie Amerikaanse state en Kanadese provinsies met … Read more
Die hoofstroom media sal heel waarskynlik doodstil hieroor wees, maar verlede week was daar deurslaggewende beslissings deur die CCMA. ‘n Werknemer wat ontslaan was is juis ook 12 maande se … Read more
Wat is aborsie? En wat is die bybelse argumente teen dit? Lees verder hier. www.endabortion.co.za
Progressiewe denkers (liberaliste) hou daarvan om taal en definisies te misbruik en te verander – deur hul misleidende en verbloemende taal bevorder hulle goddelose idees en beleide wat die samelewing … Read more
Kommentaar op die omstrede BELA wetgewing kan op die webtuistes van Dearsa of Pestalozzi Trust gelewer word. Vir ‘n christelike perspektief op onderrig en die verantwoordelikheid van ouers, lees gerus … Read more
Wat is ware hoop? Is dit ‘n wens, of ‘n positiewe ingesteldheid? Wat leer die Bybel ons? Luister, of kyk gerus na hierdie bespreking van Scriptura (scriptura.co.za). Aanbieders: Marnix Boersema, … Read more
Na 420 dae in die hospitaal kon die Britse man uiteindelik huis toe gaan. Hy het siek geword nadat hy die AstraZeneca inspuiting ontvang het. Lees die volle berig hier.
Omtrent 40 000 soldate (13%) het nog nie die eksperimentele COVID-19 inspuitings ontvang nie – en wil ook nie. Lees volle berig hier.