Bybelse Wêreldbeskouing-Seminaar (22-24 Julie, Pretoria)
Die Pactum Instituut, in samewerking met die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys en Diamantvallei Gemeente bied ‘n Bybelse Wêreldbeskouing-Seminaar op 22-24 Julie 2022 te Diamantvallei Landgoed naby Rayton aan. Program hier. Bevestig bywoning hier. Hoe om daar te kom: