Waarheid Woensdae: Botsing Van Pligte
Mag Ragab gelieg het? Is daar iets soos die botsing van pligte? Wat doen mens in situasies waar dit lyk of twee pligte met mekaar in konflik is? Woon gerus … Read more
Mag Ragab gelieg het? Is daar iets soos die botsing van pligte? Wat doen mens in situasies waar dit lyk of twee pligte met mekaar in konflik is? Woon gerus … Read more
Beheermaatreëls is verlede week ingestel in Wuhan. Hierdie maatreëls, wat alweer as “tydelik” voorgehou word, sluit onder andere ook kerke in. In sekere buurte mag inwoners glad nie hul huise … Read more
Die meerderheid Westminster-Gereformeerde (Presbiteriaanse) Kerkverbande gebruik die Brandende Bos as embleem. Uitsonderlik onder Dordts-Gereformeerde Kerkverbande, gebruik ook die Christelike Gereformeerde Kerke in Nederland, en sy dogterverband in Kanada, die Vrye … Read more
Vanaf 1 Aug is die gebruik van kontant in Israel beperk. Enige betalings bo die nuwe perk sal onwettig wees. Volgens Israelnationalnews.com is die doel van die wetgewing om die … Read more
Biznews.com rapporteer hoe Biden en die groot farmaseutiese maatskappye slinkse planne gemaak het om versterker inspuitings (boosters) goed te keur. In Suid-Afrika staar die groot maatskappye wat inspuitings afgedwing het … Read more
Daar is slegs tyd tot 5 Augustus. Vir meer inligting oor hierdie regulasies, verwys na ons vorige berigte hier en hier. Teken ‘n petisie hier of hier.
11- 13 Aug 2022; 08h00 -17h00. Selfstandig, volhoubaar, tegnologies, groen, innoverend, kreatief, entrepreneuries, hernubaar. Lekker, leersaam, oplossings, uniek, feestelik, energie, water, opvoedkundig, veiligheid, voedsel, ekonomie. Vir meer inligting, besprekings en … Read more
Daar is soms die misverstand dat Calvyn (en Calvinisme) nie gretig was om die evangelie te versprei nie. Hier is ‘n goeie bronnelys oor hierdie onderwerp>