Vanaf 1 Aug is die gebruik van kontant in Israel beperk. Enige betalings bo die nuwe perk sal onwettig wees. Volgens Israelnationalnews.com is die doel van die wetgewing om die publiek te forseer om digitale betaalmetodes te gebruik. Lees die volle berig hier.
