Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Nuus: Buiteland

Buitelandse nuus

Resessie hierdie jaar in die VK – volgens die Bank van Engeland

August 15, 2022 by Veritas Media

Inflasie is tans meer as 13%. Die vooruitskatting is dat die ekonomie sal aanhou krimp tot en met die einde van 2023. Lees volle berig hier.

Categories Nuus: Buiteland

Sjina: 970 000 mense ingeperk oor 4 simptoomvrye gevalle

August 4, 2022 by Veritas Media

Beheermaatreëls is verlede week ingestel in Wuhan. Hierdie maatreëls, wat alweer as “tydelik” voorgehou word, sluit onder andere ook kerke in. In sekere buurte mag inwoners glad nie hul huise … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland, Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Propaganda, Staatisme

Israel beperk die gebruik van kontant

August 1, 2022 by Veritas Media

Vanaf 1 Aug is die gebruik van kontant in Israel beperk. Enige betalings bo die nuwe perk sal onwettig wees. Volgens Israelnationalnews.com is die doel van die wetgewing om die … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Digitale geld, Digitale ID, Vryheid

VSA: Meer as 100 geweldadige aanvalle op anti-aborsie groepe sedert Mei

July 26, 2022 by Veritas Media

Die aanvalle het begin na die aanvanklike lekkasie van nuus dat Roe V Wade moontlik omgekeer sou word. Die aanvalle het sedertdien, ná die Roe V Wade ommekeer, verder toegeneem. … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland Tags Aborsie-moord, Wêreldbeskouing

Europa mik om gas te rantsoeneer

July 23, 2022July 21, 2022 by Veritas Media

Volgens thepostmillennial.com is die Europese Unie besig met voorbereiding om natuurlike gas te rantsoeneer. Dit is weens die moontlikheid dat Rusland die gas toevoer geheel en al wil afsny. Rusland … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Klimaatsagenda, Rusland

Elektriese polisievoertuie se batterye raak pap

July 14, 2022 by Veritas Media

Omgewingsvriendelike polisievoertuie wat in Engeland en Wallis gebruik word sukkel om op noodgevalle te reageer – die blou ligte en sirenes tap te veel battery krag. Die voertuie sukkel ook … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland Tags Klimaatsagenda, Staatisme, WEF

Afrika-Unie loods COVID inentingspaspoort

July 12, 2022 by Veritas Media

Op Vrydag 8 Julie is ‘n digitale e-paspoort wat met ‘n QR kode werk geloods. Daar is reeds planne om hierdie paspoort uit te brei vir ander siektes en om … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentingspaspoorte, Vryheid

Nederlandse boere protesteer teen onregmatige omgewingswetgewing

July 7, 2022 by Veritas Media

Boere in Nederland is besig om saam te staan teen nuwe voorgestelde omgewingswetgewing. Verskeie stede, paaie, verspreidingspunte en lughawens word die afgelope paar weke met trekkers en plaasimplemente versper. Die … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland Tags Klimaatsagenda, Staatisme, Voedselkrisis

Uganda ontdek massiewe goud reserwes

July 5, 2022 by Veritas Media

‘n Sjinese maatskappy is gelisensieer en het reeds in 2016 ‘n raffinadery begin bou. Lees die volle storie op Mining Review Africa hier.

Categories Nuus: Buiteland, Wetenskap: Geologie Tags Goud

Oregon sterftes neem drasties toe na harde dwelms wettig word

July 5, 2022 by Veritas Media

In 2019 was daar 280 dwelmverwante sterftes. In 2021 het dit vermeerder na 607. Die wetgewing maak nie sin nie, maar steeds volhard baie Amerikaanse state en Kanadese provinsies met … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland Tags Staatisme
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page3 Page4 Page5 … Page10 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress