Aap-pokke propaganda vermeerder
Dit wil voorkom asof gesensasionaliseerde nuus rondom aap-pokke al hoe meer versprei. Op 23 Julie het die WGO se hoof, Tedros Adhanom Ghebreyesus, sy eie adviserende komitee kragteloos gemaak deur … Read more
Dit wil voorkom asof gesensasionaliseerde nuus rondom aap-pokke al hoe meer versprei. Op 23 Julie het die WGO se hoof, Tedros Adhanom Ghebreyesus, sy eie adviserende komitee kragteloos gemaak deur … Read more
Inflasie is tans meer as 13%. Die vooruitskatting is dat die ekonomie sal aanhou krimp tot en met die einde van 2023. Lees volle berig hier.
‘n Nuwe Israeli studie is onlangs hieroor gepubliseer – maar behoort eintlik nie nuus te wees nie. Die gevolgtrekking lui deels as volg: “While our understanding of viral transmission mechanisms … Read more
“…Before the issues that press the church today are addressed, the fundamental authority of the Scriptures must be reaffirmed…..Church was never meant to be an option for Christians; it was, … Read more
Volgens Reuters.com het SAHPRA die direkte verbintenis tussen die Johnson & Johnson inenting en die sterfte gemaak. Soos met vele van hierdie inentings, het die persoon simptome van Guillain-Barre sindroom … Read more
Beheermaatreëls is verlede week ingestel in Wuhan. Hierdie maatreëls, wat alweer as “tydelik” voorgehou word, sluit onder andere ook kerke in. In sekere buurte mag inwoners glad nie hul huise … Read more
Vanaf 1 Aug is die gebruik van kontant in Israel beperk. Enige betalings bo die nuwe perk sal onwettig wees. Volgens Israelnationalnews.com is die doel van die wetgewing om die … Read more