Suid Afrikaanse COVID inentingsaanleg kan sluit weens gebrek aan bestellings
Aspen vervaardigingsaanleg kan moontlik sluit weens ‘n gebrek aan bestellings.
Aspen vervaardigingsaanleg kan moontlik sluit weens ‘n gebrek aan bestellings.
Japan: Betaal met jou gesig al dra jy ‘n masker
Tim Bayly, ‘n protestant gereformeerde predikant se boek, The Grace of Shame: Seven Ways the Church has failed to love Homosexuals, is verwyder van Amazon sonder enige verduideliking aan die … Read more
Gesondheidswetgewing – uitstel tot 24 April.
NEASA se ultimatum teen nuwe praktykkodes vir werkgewers.
Jordan Schachtel van The Brownstone Institute skryf hoe onder hierdie ekstreme inperkings, daar vele gevalle van selfmoord, hongersnood en burgerlike onrus is. Lees verder hier>>
Maroela Media berig dat verpligte inentings in die Duitse parlement gesneuwel het, terwyl dit blyk dat hier in SA die burgerlike regering deur aangepaste ‘gesondheidswetgewing’ verpligte mediese ondersoeke en inentings … Read more
Daar bestaan so baie kerke en kerkverbande (denominasies), dat mense baiemaal verward is oor wie en wat elke kerkgroep is en waar hul vandaan kom. Sien hierdie kort behulpsame oorsig … Read more
Disney glo nie woke genoeg nie, sal meer LGBTQA+ inhoud verskaf