Proefbuis vleis en insekte
Die BBC is van mening dat proefbuis vleis en insekte goed is vir die planeet en vir jou gesondheid.
Die BBC is van mening dat proefbuis vleis en insekte goed is vir die planeet en vir jou gesondheid.
Die CGK van Nederland se algemene sinode (19-22 April 2022), wat ekumeniese eenheidsbande met die GKSA het, het opnuut belangrike besluite geneem teen lidmate en gemeentes wat nie in lyn met … Read more
‘n Studie deur North-Carolina State University het bevind dat google se gmail meer as twee-derdes van die e-posse vanaf konserwatiewe politici na die SPAM lêer gestuur het.
‘n Voormalige Amerikaans senator, Ron Paul, gee sy siening oor die misbruik van die oorlog in Ukraine…lees meer>
Gerhard Papenfus van NEASA skryf kortliks hoe President Ramaphosa ‘n valse storielyn oor inentings bevestig.
Dwang – Boetes en dubbele belasting.
Konserwatief, vry of sonnig – eerder as liberaal met inperkings en dwang.
Solidariteit het kommentaar ingedien oor die voorgestelde gesondheidsregulasies – Solidariteit dreig met hofsake indien die regulasies nie aangepas word nie. Lees verder >
Na die oorwinning het Sherwood en sy ondersteuners gebid en dank aan God uitgespreek vir die oorwinning en toe saam gesing…”To God be the glory, great things he hath done”.