WGO Se Pandemie Verdrag Moontlik ‘n Totalitêre Gevaar
WGO – internasionale pandemie verdrag sal landswette omseil.
WGO – internasionale pandemie verdrag sal landswette omseil.
Hoe wys Wiskunde na God? Baie gelowiges wonder hoe mens Wiskunde kan bestudeer met die oog om God beter te leer ken, of dan God in Wiskunde te “sien”. In … Read more
Ivermectin is bewys maar word steeds onderdruk in gekoördineerde smeerveldtogte.
Volgens die regsgeding oorskry die masker mandaat die CDC se gesag. Die mandaat is tans vir alle vorme van publieke vervoer. Talle studies het egter reeds bewys dat die dra … Read more
Die afgelope twee jaar se COVID inperkings het ‘n drastiese invloed op wêreldwye produksiesyfers gehad. Amper alle besighede en boerderye is op een of ander manier beïnvloed. Die onlangse oorlog … Read more
Sakeliga moedig weerhouding van samewerking met voorgestelde Covid-regulasies aan…Lees verder hier >
Deur Voddie Baucham: Raising the Next Generation in Turbulent Times
In die Beeld van 2010-12-14 skryf prof. Adrio König, na aanleiding van die wrede moorde op die Potgieter gesin, dat God nie alles (d.w.s ook die kwade) beskik nie: “Hier staan dat … Read more
Soos gerapporteer in die USAToday, bevat sekere PCR toetse in die VSA (Rapid Antigen Tests) chemikalieë (sodium azide) wat skadelik kan wees indien dit verkeerd gebruik word.
Die Washington Examiner berig dat Hillary Clinton se 2016 verkiesingsveldtog beboet is. Die Nasionale Kommittee van die Demokrate is tesame met Clinton beboet vir ‘n smeringsveldtog teen Trump. Die verkiesingskommissie … Read more