Die slinkse onderdrukking van Ivermectin

Ivermectin se voordele teen COVID-19 is wetenskaplik bewys, maar word steeds onderdruk in gekoördineerde smeerveldtogte.

Dr. Tess Laurie se brief aan Andrew Hill gee ‘n uitstekende oorsig en bied perspektief oor hoe regerings hierdie goedkoop medisyne verban en beswadder het.

Daar is al verskeie wetenskaplike studies wat die veiligheid en effektiwiteit van Ivermectin bewys. Hier is goeie video wat verduidelik wat Ivermectin is.