Geen Privaatheid, Geen Eiendom: Hoe die Wêreld in 2030 sal lyk volgens die WEF.
Anthony P. Mueller (Mises Institute) skryf hoe die globaliste graag die wêreld sal wil laat lyk.
Anthony P. Mueller (Mises Institute) skryf hoe die globaliste graag die wêreld sal wil laat lyk.
Chris Waldburger maak die bewering dat die COVID en griep inspuitings geen effek het op die hoeveelheid mense wat van hierdie siektes doodgaan nie. Lees verder >
Die Pactum Instituut, in samewerking met die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys en Diamantvallei Gemeente bied ‘n Bybelse Wêreldbeskouing-Seminaar op 22-24 Julie 2022 te Diamantvallei Landgoed naby Rayton aan. Vind meer uit >
BioNTech waarsku beleggers – regulatoriese goedkeuring nie so seker.
Die BBC is van mening dat proefbuis vleis en insekte goed is vir die planeet en vir jou gesondheid.
Gebruik ons sosiale media, of word óns deur sosiale media gebruik? James Jeffery skryf oor nog drie gevare van sosiale media – trotsheid, vergelyking en ‘n dief van ware blydskap.
‘n Voormalige Amerikaans senator, Ron Paul, gee sy siening oor die misbruik van die oorlog in Ukraine…lees meer>
Gerhard Papenfus van NEASA skryf kortliks hoe President Ramaphosa ‘n valse storielyn oor inentings bevestig.
James Jeffery (Caldron Pool) bespreek drie maniere hoe sosiale media ons beïnvloed en moontlike skade kan veroorsaak