Preek – The Nature of Man (RC Sproul)
Luister hier> of ook hier> Why does sin matter to God? Why does He care about our “bad” choices? Beginning this series entitled Essential Truths of the Christian Faith, Dr. Sproul … Read more
Luister hier> of ook hier> Why does sin matter to God? Why does He care about our “bad” choices? Beginning this series entitled Essential Truths of the Christian Faith, Dr. Sproul … Read more
Hy moes later hierdie week in die hof verskyn, maar ten spyte van pogings deur die aanklaer om buite die hof te skik het Stephens nie toegegee nie. Die kriminele aanklagte is nou laat vaar.
Die Wes-Kaapse onderwysdepartment wil die nuwe LGBTQ… beleid so gou as moontlik implementeer.
Die VSA Hooggeregshof het die egtheid van die gelekte dokument bevestig.
Net ure voor die masker-verpligting sou verval, is die verpligting deur die minister van gesondheid hernu. Lees verder >
“’n Laaste minuut-opdatering van nasionale regulasies Woensdagaand behoort Suid-Afrika se maskermandaat en die ander oorblywende Covid-19-reëls in plek te hou, sê die departement van gesondheid” Lees meer >
Daar is net ‘n paar uur oor voor die 30 dae COVID ramptoestand verstryk. Nuwe, drakoniese gesondheidsregulasies was voorgestel met die doel dat dit in plek sal wees sodra die 30 dae transisie periode oor is.
Bestanddele: 1 pak pasta (500 gram) – skroefies of skulpies 1 groen soetrissie, in klein blokkies gekap 1 ui, fyn gerasper of gekap 250ml tamatiesous 125ml asyn 125ml sonneblomolie 200ml … Read more
Na bewering is daar ‘n meerderheidsvoorstel in die VSA Hooggeregshof teen die pro-aborsie besluit wat die VSA Hooggeregshof in die 1973 saak (Joe vs. Wade) geneem het. Indien dit die … Read more
2 Mei 2022. Niemand in Indië kan gedwing word om ingeënt te word nie.