Fopdosser-storietyd
Die VSA lugmag hou spesiale “Drag-Queen” storietyd vir kinders gedurende die maand van Junie. In die meeste post-christelike, voormalig westerse nasies soos Australië, NZ, VSA, Kanada en die Verenigde Koningkryk … Read more
Die VSA lugmag hou spesiale “Drag-Queen” storietyd vir kinders gedurende die maand van Junie. In die meeste post-christelike, voormalig westerse nasies soos Australië, NZ, VSA, Kanada en die Verenigde Koningkryk … Read more
Soos voorheen gerapporteer was dit reeds duidelik dat maskers nie werk nie. Hier is nog ‘n studie wat ook bevind dat daar wel skadelike bygevolge van maskers is: “…Conclusions While … Read more
Vandag by die WEF vergadering in Davos: die ontwikkeling van ‘n individuele koolstof voetafdruk om te monitor – wat jy koop, wat jy eet, waar jy reis, hoe jy reis. … Read more
Durban is een van die stede. Hier is die lys van stede: “Apeldoorn, Netherlands; Barcelona, Spain; Belfast, UK; Bengaluru, India; Bilbao, Spain; Bogotá, Colombia; Brasilia, Brazil; Buenos Aires, Argentina; Chattanooga, … Read more
Net verlede jaar was daar, interessant genoeg, ‘n simulasie van aap-pokke. Dit wil voorkom asof dieselfde taktiek as met COVID gevolg word – aangesien die VSA reeds inentingsdosisse bestel het. … Read more
Lees volle berig oor Starbucks hier. Lees ook oor Tesla se aborsie (moord) reisvergoeding hier.
Vir perspektief, lees Caldron Pool se berig en kyk na hierdie video deur Mary Holland.
Die nuwe voorgestelde wetgewing sal moontlik in werking treë op 30 Junie 2022. Besighede kan tot en met AUD 75 000 (R750 000) beboet word. Dit word verwag dat die … Read more
Biden se “disinformation governance board” is eers op ys.