Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Veritas Media

EU wil COVID oningeëntes teiken sodra die somer verby is

May 30, 2022 by Veritas Media

Volgens Ursula von der Leyen is die noodgeval verby, maar nog nie die pandemie nie – inentingsgetalle, versterker-dosisse en toetsing moet verhoog word. Die 100 miljoen oningeëntes moet oortuig word. … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Inentings, Propaganda

Planne vir die wêreld se grootste kunsmatige vleisfabriek

May 30, 2022 by Veritas Media

Regte vleis is taboe volgens die klimaatsverandering storielyn. Vleis wat in Bioreaktors gekweek word kan soveel as 13 000 ton kunsmatige hoender en beesvleis per jaar lewer. Lees die volle … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Klimaatsverandering, Vryheid

Bespreking oor die Christelike Sabbat

May 30, 2022 by Veritas Media

Luister na Sinclair Ferguson en W. Robert Godfrey se bespreking hier.

Categories Perspektief Tags Aanbidding, Sondag

Preek: Like A Weaned Child (Psalm 131)

May 28, 2022 by Veritas Media

Deur Kenneth Stewart. Luister hier.

Categories Perspektief Tags Preek

Wêreldraad vir Gesondheid se nugtere verklaring oor Aap-pokke

May 28, 2022 by Veritas Media

Die Wêreldraad vir gesondheid (World Council for Health) was o.a. gestig as alternatief vir die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO). Die oud Suid-Afrikaner dr. Tess Laurie is deel van die bestuurskomitee. Lees die … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland Tags Aap-pokke, Propaganda

Die probleem is nie gewere nie, maar die hart van die mens

May 27, 2022 by Veritas Media

Na aanleiding van nog ‘n tragiese skietvoorval in die VSA gaan dit eintlik nie oor wapens nie, maar eerder oor die hart en wêreldbeskouing van die een wat die sneller … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland, Perspektief Tags Wapens, Wêreldbeskouing

Oklahoma sit wet deur vir strengtste anti-aborsie wetgewing nog

May 27, 2022 by Veritas Media

Anders as die sg. hartklop wet in ander state, is hierdie wet basies vanaf bevrugting. In nog ‘n nuwe Oklahoma wet word skoolkinders ook beperk om badkamers te gebruik volgens … Read more

Categories Nuus Tags babamoord, Kritiese rasteorie

54 lande met geen COVID reisbeperkings

May 26, 2022 by Veritas Media

Geen toetse voor jy vlieg; geen PCR toetse as jy land of na jy geland het; geen risiko lande wat verbied is om te kom; geen self-isolasie vereistes; geen inentingsvereistes. … Read more

Categories Reis-Buiteland Tags Inentingspaspoorte

Zimbabwe hof beslis in die guns van oningeëntes

May 26, 2022May 26, 2022 by Veritas Media

Die hooggeregshof in Bulawayo het beslis dat dit onwettig vir die polisie is om COVID-19 oningeëntes te verhoed om publieke geboue binne te gaan. Die polisiekommissaris het vroeër ‘n direktief … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags COVID, Geforseerde inentings

Lys van deelnemers aan WEF Davos 2022

May 26, 2022May 25, 2022 by Veritas Media

Hier is die lys van publieke figure wat hierdie jaar se byeenkoms in Davos bywoon. Drie Suid-Afrikaners woon hierdie jaar by – Enoch Godongwana (Minister van finansies), Naledi Pandor (Minister … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Digitale ID, Globalisme, WEF
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page18 Page19 Page20 … Page31 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress