Hoe om die evangelie met vreemdelinge te deel
Soos na verwys in die Waarheid Woensdag onderwerp, “Wat is die Evangelie” deel ons graag 2 videos van Ray Comfort. Daar is nie goeie nuus voor ons die slegte nuus … Read more
Soos na verwys in die Waarheid Woensdag onderwerp, “Wat is die Evangelie” deel ons graag 2 videos van Ray Comfort. Daar is nie goeie nuus voor ons die slegte nuus … Read more
Wat is die evangelie? Hoe deel ek die evangelie met mense? Kyk video hier, of luister hier. 1 Kor 15:1-4 | Waarheid Woensdag – 03/08/2022. Joseph Oosthuizen.
“…Om boer te wees is ‘n hoë, goddelike roeping. Ter wille van die Here moet ons die aarde liefhê en dit liefderyk versorg. ‘n Boer wat sy perd liefhet, sal dit … Read more
Mag Ragab gelieg het? Is daar iets soos die botsing van pligte? Wat doen mens in situasies waar dit lyk of twee pligte met mekaar in konflik is? Woon gerus … Read more
Beheermaatreëls is verlede week ingestel in Wuhan. Hierdie maatreëls, wat alweer as “tydelik” voorgehou word, sluit onder andere ook kerke in. In sekere buurte mag inwoners glad nie hul huise … Read more
Vanaf 1 Aug is die gebruik van kontant in Israel beperk. Enige betalings bo die nuwe perk sal onwettig wees. Volgens Israelnationalnews.com is die doel van die wetgewing om die … Read more
Biznews.com rapporteer hoe Biden en die groot farmaseutiese maatskappye slinkse planne gemaak het om versterker inspuitings (boosters) goed te keur. In Suid-Afrika staar die groot maatskappye wat inspuitings afgedwing het … Read more
Daar is slegs tyd tot 5 Augustus. Vir meer inligting oor hierdie regulasies, verwys na ons vorige berigte hier en hier. Teken ‘n petisie hier of hier.