Ramptoestand beëindig maar nuwe wetgewing is die ware ramp
Ramptoestand opgehef maar die voorgestelde gesondheidswetgewing is ‘n permanente ramp
Ramptoestand opgehef maar die voorgestelde gesondheidswetgewing is ‘n permanente ramp
As die ramptoestand eendag afgeskaf word, moontlik in die volgende maand, dan kan ons ‘n nuwe en vreemde Suid-Afrika betree. Baie Suid-Afrikaners is reeds goed gekondisioneer om die sg “nuwe … Read more
Hoe ontleed ware gelowiges ‘n saak? Hoe dink ons oor die kwessies van ons tyd? Hoe benader ons dit? Dit is belangrik vir gelowiges om die geldigheid en meriete van … Read more
ICASA wil selfoonnetwerkoperateurs verplig om uiters sensitiewe persoonlike inligting soos vingerafdrukke, gesigsherkenning en o.a retina skanderings by selfoongebruikers te verkry. Dit word voorgehou, onder ‘n moontlke valse voorwentsel, dat dit … Read more
Australië het van die wêreld se strengste en langste inperkings die afgelope twee jaar ervaar. Die hoofstroom media het vrees uit elke oord aangewoeker. In die media se oë was … Read more
Suid-Afrika is besig om ‘n nuwe tipe digitale geldstelsel te toets. Verskeie mense wat al ‘n jaar gelede gewaarsku het teen hierdie Sentrale Bank Digitale Geldstelsels was toe uitgekryt as … Read more
Hou u daagliks huisgodsdiens? Baie Afrikaners het al gehoor van hoe ons voorouers “boekevat” gehou het. Daar was in eenvoudige afhanklikheid bybel gelees, besprekings gehou, gebid en gesing – daagliks. … Read more
‘n Redelike persoon wil graag ingeligte besluite neem. Dit geld veral vir belangrike besluite wat moontlik permanente implikasies kan hê – soos gesondheidsbesluite oor medisyne en sg. inentings. Om so … Read more
Wêreldkrisisse word misbruik om die samelewing te verander. Te midde die vrees en onsekerheid word ons aandag maklik afgelei van wette en strukture wat verander word. Nuwe stelsels word in … Read more
Wise words by the late Francis Schaeffer “Peter says here [in 1 Peter 2:13-17] that civil authority is to be honored and that God is to be feared. The state, … Read more