Preek vir die week
Deur Voddie Baucham: Raising the Next Generation in Turbulent Times
Deur Voddie Baucham: Raising the Next Generation in Turbulent Times
As die ramptoestand eendag afgeskaf word, moontlik in die volgende maand, dan kan ons ‘n nuwe en vreemde Suid-Afrika betree. Baie Suid-Afrikaners is reeds goed gekondisioneer om die sg “nuwe … Read more
Outsiders berig dat die Oekraïniese leierskap ‘trans vroue’ verplig om in Oekraïne te bly en te veg teen die Russiese inval. Na die oorlog uitgebreek het op 24 Februarie 2022, … Read more
In die Beeld van 2010-12-14 skryf prof. Adrio König, na aanleiding van die wrede moorde op die Potgieter gesin, dat God nie alles (d.w.s ook die kwade) beskik nie: “Hier staan dat … Read more
Soos gerapporteer in die USAToday, bevat sekere PCR toetse in die VSA (Rapid Antigen Tests) chemikalieë (sodium azide) wat skadelik kan wees indien dit verkeerd gebruik word.
Die Washington Examiner berig dat Hillary Clinton se 2016 verkiesingsveldtog beboet is. Die Nasionale Kommittee van die Demokrate is tesame met Clinton beboet vir ‘n smeringsveldtog teen Trump. Die verkiesingskommissie … Read more
Daar is tans verwarring oor twee afsonderlike wetgewings en hoe om besware aan te teken. Rampbestuurwetgewing met voorgestelde wysigings (spertyd teen 1 April – 17h00), en dan is daar ook … Read more
Die Suid-Afrikaanse regering het stil-stil wysigings tot die rampbestuur wetgewing op 29 Maart in die staatskoerant gepubliseer, sonder ‘n behoorlike konsultasie tydperk. Kommentaar en besware word slegs vir ‘n paar … Read more
Vir wêreldwye video getuienisse kyk gerus na nomoresilence.world. Vir Suid-Afrikaanse gevalle kyk na savaers.co.za.
Hoe ontleed ware gelowiges ‘n saak? Hoe dink ons oor die kwessies van ons tyd? Hoe benader ons dit? Dit is belangrik vir gelowiges om die geldigheid en meriete van … Read more