Justin Trudeau stel wet voor om wapenhandel af te skaf
Kanada se omstrede Eerste Minister wil die invoer, verkoop, oordra en koop van vuurwapens afskaf. Dit word verwag dat die voorgestelde wetgewing later die jaar (2022) sal deurgaan.
Kanada se omstrede Eerste Minister wil die invoer, verkoop, oordra en koop van vuurwapens afskaf. Dit word verwag dat die voorgestelde wetgewing later die jaar (2022) sal deurgaan.
Die voorgestelde verdrag is vol probleme en sou die soewereiniteit van nasies ondermyn. Dit sou gevolglik tot ernstige onregmatigheid, magsvergryp en verdere tirannie kon lei – die mag van lande … Read more
Volgens Ursula von der Leyen is die noodgeval verby, maar nog nie die pandemie nie – inentingsgetalle, versterker-dosisse en toetsing moet verhoog word. Die 100 miljoen oningeëntes moet oortuig word. … Read more
Regte vleis is taboe volgens die klimaatsverandering storielyn. Vleis wat in Bioreaktors gekweek word kan soveel as 13 000 ton kunsmatige hoender en beesvleis per jaar lewer. Lees die volle … Read more
Luister na Sinclair Ferguson en W. Robert Godfrey se bespreking hier.
Die Wêreldraad vir gesondheid (World Council for Health) was o.a. gestig as alternatief vir die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO). Die oud Suid-Afrikaner dr. Tess Laurie is deel van die bestuurskomitee. Lees die … Read more
Na aanleiding van nog ‘n tragiese skietvoorval in die VSA gaan dit eintlik nie oor wapens nie, maar eerder oor die hart en wêreldbeskouing van die een wat die sneller … Read more
Anders as die sg. hartklop wet in ander state, is hierdie wet basies vanaf bevrugting. In nog ‘n nuwe Oklahoma wet word skoolkinders ook beperk om badkamers te gebruik volgens … Read more
Geen toetse voor jy vlieg; geen PCR toetse as jy land of na jy geland het; geen risiko lande wat verbied is om te kom; geen self-isolasie vereistes; geen inentingsvereistes. … Read more