Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Inentings

Duitsland loods COVID inentingspaspoort met kleurkodes

August 17, 2022 by Veritas Media

Persone wat nie in die laaste drie maande ingeënt is nie sal aan sekere inperkings onderhewig wees. Die persone wie se kleur wys dat hulle onlangs ingeënt is (wat vir … Read more

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: COVID - Internasionaal Tags Digitale ID, Inentings, Inentingspaspoorte, Vryheid

Suid-Afrika se nuwe inentingsaanleg kry nie een bestelling nie

August 11, 2022 by Veritas Media

Volgens africanews:

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings

Suid-Afrika erken eerste COVID inentings sterfte

August 8, 2022 by Veritas Media

Volgens Reuters.com het SAHPRA die direkte verbintenis tussen die Johnson & Johnson inenting en die sterfte gemaak. Soos met vele van hierdie inentings, het die persoon simptome van Guillain-Barre sindroom … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings

Ongeruimdhede rondom COVID en COVID inspuitings begin al hoe meer openbaar word

July 30, 2022July 30, 2022 by Veritas Media

Biznews.com rapporteer hoe Biden en die groot farmaseutiese maatskappye slinkse planne gemaak het om versterker inspuitings (boosters) goed te keur. In Suid-Afrika staar die groot maatskappye wat inspuitings afgedwing het … Read more

Categories Nuus, Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Propaganda, Vryheid

Onthou om nuwe gesondheidsregulasies teen te staan

July 29, 2022 by Veritas Media

Daar is slegs tyd tot 5 Augustus. Vir meer inligting oor hierdie regulasies, verwys na ons vorige berigte hier en hier. Teken ‘n petisie hier of hier.

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Vryheid

Teen kudde-immuniteit, omdat ek aan ’n ander kudde behoort

July 13, 2022 by Veritas Media

‘n Terugblik op 2021, maar steeds geldig: “….Daar word gepraat van kudde-immuniteit wat bereik moet word, voordat ’n volgende golf gekeer kan word. Intussen het een van die leidinggewende viroloë … Read more

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Kerklik: Plaaslik, Perspektief Tags COVID, Inentings

Pa wat verlam is na COVID inspuiting kry $147 000 uitbetaling

June 28, 2022 by Veritas Media

Na 420 dae in die hospitaal kon die Britse man uiteindelik huis toe gaan. Hy het siek geword nadat hy die AstraZeneca inspuiting ontvang het. Lees die volle berig hier.

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Inentings

Duisende soldate van die Amerikaanse Nasionale Wag staar afdanking in die gesig

June 27, 2022 by Veritas Media

Omtrent 40 000 soldate (13%) het nog nie die eksperimentele COVID-19 inspuitings ontvang nie – en wil ook nie. Lees volle berig hier.

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: COVID - Internasionaal Tags Inentings, Vryheid

Opname bevind dat COVID-19 glad nie erg is onder oningeëntes

June 17, 2022 by Veritas Media

Meer as 300 000 deelnemers, uit meer as 175 lande. Die data van 18 500 van hierdie respondente is in ‘n studie voorgehou – dit wys dat die oningeëntes baie … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings

COVID-19 inentingsveiligheid en die opkoms van Skielike Dood Sindroom

June 15, 2022 by Veritas Media

Die regte naam is eerder Skielike Aritmie Dood Sindroom (SADS), maar die hoofstroom media wil eerder die woord “aritmie” verbloem en noem dit dus eerder Sudden Adult Death Syndrome. Vele … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland, Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Inentings
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 Page2 Page3 … Page5 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress