Opname bevind dat COVID-19 glad nie erg is onder oningeëntes
Meer as 300 000 deelnemers, uit meer as 175 lande. Die data van 18 500 van hierdie respondente is in ‘n studie voorgehou – dit wys dat die oningeëntes baie … Read more
Meer as 300 000 deelnemers, uit meer as 175 lande. Die data van 18 500 van hierdie respondente is in ‘n studie voorgehou – dit wys dat die oningeëntes baie … Read more
VSA: Die konvensie is al jare lank op ‘n pad van verval, maar die wiele begin nou al hoe vinniger rol. Baie gelowiges het weer hierdie jaar gebid en gehoop … Read more
Die regte naam is eerder Skielike Aritmie Dood Sindroom (SADS), maar die hoofstroom media wil eerder die woord “aritmie” verbloem en noem dit dus eerder Sudden Adult Death Syndrome. Vele … Read more
Video beskikbaar hier. Hidden in Christ: Union with Christ with Sinclair Ferguson. Even after being united to Jesus Christ, Christians continue to experience struggles in their faith and lives. But … Read more
Wonderlike genade en voorsienigheid: laas jaar was Tim Stephens deur die polisie gearresteer en in die tronk gegooi oor hy die aan die Kanadese regering se inperkings ongehoorsaam was – … Read more
Romeine 13; Nederlandse Geloofsbelydenis Art 36. ‘n Lesing deur Joseph Oosthuizen (Gereformeerde Kerk Bet-El). Luister hier.
“Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos dit die heiliges betaam, geen kwaadspreeksters of aan baie wyn verslaaf nie, maar leraresse van wat goed is, sodat hulle … Read more
Nog ‘n praktiese uitvloeisel van kritiese rasteorie – studente van George Brown College in Toronto (Kanada) moes ‘n ekstra boksie afmerk voor hulle by ‘n sekere aanlyn vergadering toegelaat is. … Read more
Die ma het seggenskap en bewaring van beide haar kinders verloor. Die Southport magistraatskantoor in Australië het haar laas week aan aanranding skuldig bevind – haar 10-jarige seun het sy … Read more
Die Mennoniete kerk (vernoem na Menno Simons) is afkomstig van die historiese ana-baptistiese groepe, net soos die amish, hutteriete, morawiese broederkerk en die broederkerk. Riglyne vir lidmate, wat 20 jaar … Read more