Swaard of septer?
Wanneer daar na die soveelste insident van politieke magsmisbruik oor burgerlike ongehoorsaamheid gepraat word, word dikwels verwys na Romeine 13 waar daar staan:”Laat elke mens hom onderwerp aan die magte … Read more
Wanneer daar na die soveelste insident van politieke magsmisbruik oor burgerlike ongehoorsaamheid gepraat word, word dikwels verwys na Romeine 13 waar daar staan:”Laat elke mens hom onderwerp aan die magte … Read more
En julle wil nie na My kom om die lewe te hê nie (Lukas 5:40). Charles Spurgeon se preek (Free-Will – A Slave) oor hierdie teks begin as volg: “This is one … Read more
Indien nodig, oorweeg die World Council for Health se opgedateerde Spike Protein Detox gids hier>
Woons gerus by DV – 24 Augustus 2022; 18h00. Die Skrif as standaard. Hoe weet ek wat reg en verkeerd is? Gereformeerde Kerk Bet-El; Villieria; 31ste laan 415.
Vele lande reg oor die wêreld het in die laaste 5 jaar onregmatige wette ingestel, teen sogenaamde “conversion therapy” – dit is nou wat hul beskryf as LGBTQ bekeringsterapie, of … Read more
Persone wat nie in die laaste drie maande ingeënt is nie sal aan sekere inperkings onderhewig wees. Die persone wie se kleur wys dat hulle onlangs ingeënt is (wat vir … Read more
Dit wil voorkom asof gesensasionaliseerde nuus rondom aap-pokke al hoe meer versprei. Op 23 Julie het die WGO se hoof, Tedros Adhanom Ghebreyesus, sy eie adviserende komitee kragteloos gemaak deur … Read more
Inflasie is tans meer as 13%. Die vooruitskatting is dat die ekonomie sal aanhou krimp tot en met die einde van 2023. Lees volle berig hier.